Die Kaapse hawe kos boere tot R26 000 per hektaar

Loading player...
Theo Boshoff, uitvoerende hoof van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) gesels oor die invloed van die sukkelende Kaapstadse-hawe op appel- en peerprodusente in die Wes-Kaap.
29 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21
22 May 12PM 6 min