Geestesgesondheid - 30 Oktober 2024

Loading player...
GESONDHEIDSAKE: Oktober is Geestesgesondheidsmaand, en ons gedagtes kan 'n groot invloed op ons emosionele gesondheid hê. Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos vertel dat wetenskap bewys dat ons gedagtes, 'n geweldige impak op ons gesondheid het. Maar hoe verander ons, ons gedagtes? Daar is baie nuwe verwikkelinge by Hartenbos Apteek, Gerda vertel meer daarvan.
31 Oct 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

GESONDHEIDSAKE: Vitmaniene en minerale 08 Januarie 2025

Terug Skool Toe en Terug Werk Toe – Hoe om jou Immuunstelsel te Ondersteun 🌟 Die begin van ‘n nuwe jaar bring dikwels ekstra stres saam met griepseisoen, wat dit noodsaaklik maak om jou gesondheid en immuunstelsel prioriteit te maak. 💪 In hierdie episode deel Bianca en Danny slim wenke…
8 Jan 11 min

Gesondheidsake - Te min eet maak jou vet - 19 Desember 2024

💡 Hoekom maak MIN eet jou vet? Danny gesels met Gerda oor die verrassende waarheid agter hierdie stelling – en hoekom wanneer en hoe jy eet, so belangrik is. 🍽️ Dan delf ons ook in die funksie van kos, basale metabolisme, en hoe jou liggaam kalorieë verbrand, selfs wanneer jy…
19 Dec 2024 13 min

GESONDHEIDSAKE: Wanpersepsies oor Medikasie - 11 Desember 2024

Gerda van Hartenbos Apteek gesels oor interessante wanpersepsies wat sy oor die jare by kliënte opgetel het. Van die regte manier om anti-inflammatoriese medikasie te gebruik, tot algemene foute wat ons almal maak met medikasie op 'n leë maag – hierdie gesprek is vol waardevolle wenke en feite. 💊Luister gerus…
11 Dec 2024 11 min

Gesondheidsake - Nappy Rash, 04 Desember 2024

Bianca van The Local Choice Apteek Hartenbos, brei vandag meer uit oor nappy rash, wat is dit? Oorsake van nappy rash in beide doekverwante uitslag asook nie-doekverwante uitslag, asook die effektiewe manier om nappy rash te behandel en ‘n paar goeie wenke.
4 Dec 2024 11 min