
Top 6 of Pitch Your Business Competition 2024: Yolanda Steyn
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Yolanda Steyn. Sy is een van die Top 6 finaliste vir die Pitch Your Business kompetisie en vertel ons meer oor Die Stal Bediening en hoe sy al vir 25 jaar saam met haar perde bedien.