Tiger Brands wil listeriose-slagoffers se mediese rekening betaal

Loading player...
Menseregte-prokureur, Richard Spoor sê Tiger Brands se aanbod is nie 'n skikkingsaanbod vir die hele klasaksie nie, en tot op hede het hulle geen aanspreeklikheid geneem nie.
31 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min