#SlatDieSport - 31 Oktober

Loading player...
Die “radical golfer” Heindrich de Preez kom maak ‘n draai in die ateljee en die ultra-marathon atleet Bennie Roux vertel ons van die Ultra Gobi 400km-marathon waaraan hy in Oktober deelgeneem het.
31 Oct 2024 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport - 15 mei

Ons bring hulde aan Cornal Hendricks – ’n legende op én van die veld af. Marcell Coetzee en Dawie Spies deel persoonlike herinneringe en staaltjies oor die man agter die nommer 14-trui.
15 May 42 min

#SlatDieSport - 3 April

Oscar Chalupsky deel ’n baie kragtige getuienis oor sy kankerdiagnose en hoe hy steeds sy passie vir sport uitleef. Arnold gesels met sports joernalis Micheal Vlismis oor die huidige stans van Suid Afrikaanse gholf.
3 Apr 41 min

#SlatDieSport - 20 Maart

Ons kyk na die week se gebeure insluitend die Olimpiese Kommittee se nuwe hoof, en ontluikende Afrika atlete. Telford Vice gesels met ons oor die stand van krieket in Suid Afrika en die onlangse teleustellende besluite van Krieket Suid-Afrika. Laastens loer ons in by die Cape Epic and bespreek hoe…
20 Mar 39 min

#SlatDieSport - 13 Maart

Ons verken die ITP J60 tennistoernooi wat vanjaar in Pretoria plaasvind. Berry Ferreira kyk saam met ons na die nuwe F1-seisoen wat hierdie week begin. Stephen Cook deel insigte oor die SA20 Schools-toernooi, en Marlie Viljoen, deel van die 4 x 400m-aflosspan wat 'n nuwe SA-rekord opgestel het, vertel ons…
13 Mar 40 min