Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
1 Nov 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min