In die nuutste Agra Draadloos episode, vertel Fanie Cronje ons bietjie meer oor wat die huidige situasie in die suide is, na die hartseer nuus oor die Hardap Dam.
4 Nov 2024
Afrikaans
South Africa
Business News · Daily News PD Stoman
Hierdie week hoor ons van dr. Theuns Laubscher. Hy is van die Windhoek Veeartsenykliniek, sowel as Jamie Kahmann, Junior Tegniese Adviseer by Agra Provision.
Hierdie week gesels Welma Jurgens, n Tuinboukundige van Protek met ons. En GP Nel, die Takbestuurder van Agra in Aranos gee vir ons die nuutste informasie uit die suide.
In ons laaste episode vir die jaar gesels Carla Vorster, Junior Handelsmerkbestuurder vir Agra Retail, en Schalk Bergh, Bestuurder: Sleutelrekeninge met ons oor die nuutste nuus.
Hierdie week kry ons die nuutste nuus by Henno Badenhorst - Veilingmeester, Agra-veilings, en Carla Vorster, Junior Handelsmerkbestuurder vir Agra Retail.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.