Die eiendomsmark verwag ’n (stewige) oplewing

Loading player...
Andrew König, uitvoerende hoof van Redefine gesels oor die groep se finansiële resultate en sê die gety draai vir die eiendomssektor.
4 Nov 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min