Fitch sê Suid-Afrika kan ‘n beter gradering kry

Loading player...
Fitch Rtings sê Suid-Afrika se gradering kan gelig word as die regering sy skuldvlakke stabiliseer soos uiteengesit in die onlangse begrotingsplan. Jee-A van der Linde, senior ekonoom van Oxford Economics gesels hieroor.
5 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min