Wat steek in Networth se “aanbod” vir ArcelorMittal Suid-Afrika?

Loading player...
Networth Investments het onlangs 'n aanbod van R19 miljard aan ArcelorMittal gemaak, Harold Vermaak, uitvoerende hoof en stigter van die beleggingsmaatskappy gesels oor die aanbod.
6 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min