Die regering wil die private sektor gebruik om sy geboue op te knap

Loading player...
Die minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean Macpherson gesels oor die regering se planne om die private sektor in te span om sy geboue op te knap, en sê hulle sal dit as 'n toets gebruik.
7 Nov 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min