André Duvenhage, politieke ontleder aan die Noordwes-Universiteit

Loading player...
Die vlaag voorvalle van voedselvergiftiging by skole kan toegeskryf word aan eetgoed wat by straatverkopers rondom dié instellings verkoop word.
Hierdie voorvalle het ’n nasionale debat ontken oor die regulering en veiligheid van voedsel wat in hierdie informele sektor verhandel word. Nou word nuwe maatreëls oorweeg om die regulering en werking van hierdie winkels en verkopers beter te beheer.
11 Nov 2024 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Kittie Horn.

Jayren Horn leef al langer as vier jaar met tipe 1-diabetes.
27 Aug 5AM 1 min

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min