Getuienis van Odette Changuion

Loading player...
Die ware getuienis van Odette begin so.... "Ek kom uit 'n gebroke huis. Ek het verslawing en mishandeling op 'n vroeë ouderdom aanskou en beleef. Dit het diep wonde veroorsaak. Die verwerping en waardeloosheid het vinnig posgevat, so ek het liefde, aanvaarding en goedkeuring op al die verkeerde plekke gesoek..."
11 Nov 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Wie is die Heilige Gees in my

Ons praat prakties saam met pastoor René Changuion oor hoe ons die Heilige gees as persoon in ons lewe sien en hoe en wat Hy saam met ons wil doen.
2 Mar 1 hr 27 min

Pa-seun verhouding

Hoe Pa's verantwoordelikheid kan neem om sy seun te lei na sy volwasse identiteit.
23 Feb 1 hr 24 min

Wanneer die lewe jou drome steel!!!

Tian (21)vertel die verhaal van sy liggaam wat op hom opgee!!! Die pyn, fisiek, emosioneel en geestelik - 'n worsteling van byna 3 jaar, met dood wat gereeld aan die deur kom klop, val hy in 'n gat van donkerte met geen toekoms, tot stadig weer leer, om op te…
17 Feb 1 hr 18 min

Verhoed uitbranding deur selfontwikkeling

Ons gesels met Melissa Roos oor hierdie belangrike onderwerp en vier saam met haar die vrystelling van haar droom " Lumina" By Lumina help sy mense d.m.v. persoonlike afrigting - sodat elkeen kan ontdek wie God hom/haar gemaak het. Daar is ook emosionele intelligensie-ontwikkeling asook die bekende "Strengh finder" toetse…
2 Feb 1 hr 25 min