Die dollar klap die rand

Loading player...
André Cillers van TreasuryOne gesels oor die rand se verswakking, en Theo vorster van Galileo Capital bespreek PnP se planne om Boxer op die JSE te noteer.
11 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min