‘Net nog enetjie’ | Julius Malema werk deur die vyf fases van rou | Ep. 22

Loading player...
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor Julius Malema wat deur die vyf fases van rou werk. Iemand moet moontlik vir Malema ʼn “jammer vir jou verlies”-kaartjie stuur, want een vir een loop sy vertrouelinge oor na die MK-party. Malema is nou besig om die les te leer dat daar net plek vir een gegriefde eks-ANC-party in die politiek is, en Jacob Zuma staan daai skoene vol.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:40 Snoepies sneuwel in Gauteng
  • 11:03 Die EFF se wiele (en siele) val af
  • 16:07 Linkse Amerikaanse media se ineenstorting
  • 19:56 Voor jy ander mense se keuses oordeel
  • 29:53 Die politiek van persoonlikhede
12 Nov 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa speel sy Trump-kaart | Ep. 61

In hierdie week se Net nog enetjie kyk Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen na pres. Ramaphosa se skielike poging om sy “Trump-kaart” te speel voor en tydens die G20. Is Ramaphosa regtig besig om die diplomatieke balanseertoertjie noukeurig uit te voer of gaan hy struikel en tot sy…
25 Nov 27 min

Net Nog Enetjie | Los my volk en banier | Ep. 60

In hierdie week se Net nog enetjie kyk Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen na hoe die Johannesburgse stadsraad Solidariteit se G20-banier sonder skroom verwyder het. Hulle bespreek waarom dié daad veel minder oor “permitte” en veel meer oor politieke sensuur gaan.
19 Nov 26 min

Net nog enetjie | G20 minus een | Ep. 59

In hierdie week se Net nog enetjie kyk Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen na die jongste ontwikkelings en onstuimighede op die wêreldverhoog en tuis. Die G20 is nou al “G20 minus een” nadat die VSA volledig onttrek het weens die spanning met Suid-Afrika. Intussen het Argentinië se Javier…
11 Nov 32 min

Net nog enetjie | 'Debrief' oor die brief | Ep. 58

In hierdie week se Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die voortgesette storm rondom die 42 Afrikaners se ope brief – en hoe dit vinnig van ’n verklaring tot ’n volslae oorlog onder Afrikaners ontwikkel het.
5 Nov 32 min

Net nog enetjie | Die (bes)ope brief al die pad uit ivoortorings | Ep. 57

In hierdie week se Net nog enetjie kyk Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder na die ope brief van 40 Afrikaners wat onlangs reguit uit die ivoortorings gekom het – ʼn brief met ʼn alternatiewe “Afrikaner-mening”, maar nie noodwendig ʼn vreeslik gewilde een nie. Die span bespreek die inhoud,…
28 Oct 28 min