DRD Gold se sonkrag-aanleg ’n voorbeeld van finansiële en omgewing sukses

Loading player...
In hierdie segment gesels Jaco Schoeman, bedryfshoof van DRD Gold, oor hulle sonkrag-aanleg en sê hulle is besig om na addisionele aanlegte te kyk.
13 Nov 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min