Dogecoin skop stof in Bitcoin se oë

Loading player...
Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika sê dat die goeie lopie van Dogecoin aangemoedig is deur Donald Trump wat Elon Musk in Amerika se regeringsdoeltreffendheidsgroep aangestel het.
13 Nov 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min