Wat gaan by Banxso aan?

Loading player...
Pierre du Toit, senior vennoot van Mostert & Bosman Prokureurs gesels oor die aansoek om Banxso te likwideer, en sê die verhoordatum is op 04 Desember.
14 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min