Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Nelis Brink, direkteur van PSG Wealth R21 en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
15 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min