WeBuyCars loop op al ses silinders

Loading player...
WeBuyCars het in April op die JSE genoteer en het vandag sy eerste jaarresultate bekendgemaak. Die medestigter en uitvoerende hoof, Faan van der Walt gesels oor die groep se winssyfers.
18 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min