Entrepreneurs lê wakker oor identiteitdiefstal

Loading player...
'n Studie deur World Wide Worx en iiDENTIFii toon aan dat 56.7% van besighede in Suid-Afrika bekommerd is oor moontlike identiteitsdiefstal. Lance Fanaroff, medestigter van iiDENTIFii, gesels hieroor.
20 Nov 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min