Kus tot kruin 21 November 2024

Loading player...
KUS TOT KRUIN: Skilpaaie en baba robbe bly maar in die nuus. Vandag gesels Fred ook oor verkleurmannetjies. Wat het van hulle geword? Ons noem ook andere belangrike brandpunte in die Natuurlike Omgewing. Weekliks om 11.30, Kus tot Kruin op SFM.
21 Nov 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin - 🌍 Wanneer die Natuur Balans Soek 🌿 14 Mei 2026

Fred gesels vanoggend oor iets wat die wêreld al hoe meer raak — storms, vloede, droogtes en ander sogenaamde “natuurrampe”. Maar kyk ons dalk verkeerd daarna? Is sommige van hierdie verskynsels moontlik deel van die natuur se manier om balans te probeer herstel nadat die mens vir jare druk op…
14 May 14 min

Kus tot kruin- 🌿 Community Conservation in Action 30 April 2026

Fred had a truly insightful and encouraging conversation with Wendy Wiles from the Midbrak Conservancy. Wendy shared how the Conservancy operates and, more importantly, how they actively involve local residents in protecting their environment. From guided hikes and informative talks to social media awareness and the removal of invasive alien…
30 Apr 16 min

🌍 Kus tot Kruin – Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord 🎙️ Hy het ’n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies én individue – plaaslik, nasionaal en internasionaal – saamstaan om ons planeet te beskerm. 👉 Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kan…
24 Apr 15 min