Hoe sal leierskap van die G20 Suid-Afrika baat?

Loading player...
Die G20 is 'n internasionale forum wat die grootste ekonomieë ter wêreld saambring, en Suid-Afrika neem in Desember vir die eerste keer die presidentskap van die G20 op. Senior ekonoom van PwC, Dr. Christie Viljoen gesels oor die geleentheid om buitelandse beleggings vir Suid-Afrika aan te moedig.
22 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min