Anglo American smous sy laaste steenkoolbates

--:--
Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Partners gesels oor Anglo American wat sy laaste steenkoolbates verkoop.
25 Nov 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Meer as 400 000 elektrisiteitdiewe gaan nou betaal

Sondag was die D-dag vir die herkodering van kragmeters, sodat diegene wat krag steel uitgelig kan word. Johan Hopely, senior bestuurder by Impact Meter Services, gesels oor situasie tans.
27 Nov 10AM 9 min