Die mark vir private stralers kry bietjie lewe
--:--
JP Fourie, uitvoerende hoof van die National Airways Corporation gesels oor VistaJet se planne om die mark vir private stralers in Afrika te verbeter.