#DieGrootTrek - Ena Berger (16 dae van van aktivisme)

Loading player...
Die week was die afskop van 16 dae van aktivisme teen geslagsgebaseerde geweld. Ons het in 2021 die storie gehoor hoe Ena se man haar 9 keer geskiet het en toe sy eie lewe geneem het. Sy het haar storie kom deel maar nie meer een as slagoffer nie maar nou as oorwinnaar. Sy het ook 'n tweede boek geskryf en lewer gereeld praatjies met die doel om ander vrouens in die omstandighede waarin sy was te kan help voor dit te laat is.
27 Nov 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min