Die paaie van die voorsorgfonds en die Werkloosheidsversekeringfonds gaan dalk skei

Loading player...
Daar word voorgestel dat die departement wat die Werkloosheidsversekeringfons en die Voorsorgfonds administreer nou geskei word in twee enititeite. Prof. Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr bespreek die voorstel.
28 Nov 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min