#DieGrootTrek - Elandre sing Kersliedjies

Loading player...
Doepie en Nina het 'n spesiale gunsie ingeroep en Elandre gevra om vir ons Kersfees Liedjies te kom doen. Nie net het die man almal se asems weggeslaan nie maar hy het ook eksklusiewe "Nuus" kom deel oor sy nuwe projek net op die GrootTrek
6 Dec 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min