Mynbouproduksie skiet tekort aan die verwagte syfers

Loading player...
Suid-Afrika was die wêreld se mees aantreklike bestemming vir mynbou, maar vandag is die prentjie anders. Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder, Rozendal Vennote gesels hieroor.
10 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min