Tariewe laat uitvoergroei van sitrus na Indië struikel

Loading player...
Deon Joubert, spesiale gesant oor marktoegang en EU-sake by die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging verduidelik hoekom uitvoergroei van sitrus na Indië struikel.
10 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min