Inflasie styg minder as wat verwag is

Loading player...
Die jongste inflasiesyfers vir Suid-Afrika is vanoggend deur Statistieke Suid-Afrika bekendgemaak. Dr Christie Viljoen, senior ekonoom van PWC gesels hieroor.
11 Dec 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min