Hierdie is wat jongmense nodig het in die werkplek

Loading player...
Roelita Cloete, projekdirekteur by Saica verduidelik hoe besighede jong talent kan aanwend om 'n volhoubare en vaardige werksmag te skep.
11 Dec 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min