#DieGrootTrek - 07 Januarie

Loading player...
Zander van der Westhuizen en Maynie Kasselman gesels met Dr Gérard Labuschagne oor die gebeure in die VSA en ander wêrelddele wat verband hou met massa aanvalle of skietery.
Dr. Gérard Labuschagne is 'n kliniese sielkundige, kriminoloog en advokaat van die Hooggeregshof in Suid-Afrika met baie ondervinding op die gebied van forensiese sielkunde en profiele.
7 Jan 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min