Deon en Karin gesels met Pastoor René Changuion. Baie mense sien God as; die God wat geskep het; die kwaai pa wat oordeel en straf wanneer ons fouteer. Maar Jesus sê, die wat Hom gesien het, het die Vader gesien…
Deon & Karin gesels met Elsa Struwig - sy is 'n ervare terapeut en die eienaar van "Elsa Struwig Sentrum vir trauma en spelterapie" in Pretoria. Elsa het haar loopbaan toegewy aan die ondersteuning van kinders in die herstel van die nadelige gevolge van trauma en ander geestergesondheid uitdagings.
Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
Hierdie potgooi beloof om jou 'n vars perspektief te gee oor hoe jy jou wêreld om jou kan verander!! Deon, Karin en Pastoor René Changuion gesels saam.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.