Kus tot Kruin - 09 Januarie 2025

Loading player...
๐ŸŒฟ SFM Streek Radio: Jou Stem vir Bewaring! ๐ŸŒฟ
Fred bring weer 'n insiggewende oorsig en bewusmaking oor omgewingsinsidente waarna ons moet oplet. ๐ŸŒ Kom luister hoe jy kan help om 'n verskil te maak en bydra tot die bewaring van Mosselbaai en die Tuinroete se unieke biodiversiteit. ๐ŸŒฑ
Sluit aan Donderdae om 11:30 op 90.1 FM en wees deel van die oplossing om ons omgewing gesond en pragtig te hou! ๐Ÿ’š๐ŸŽ™๏ธ
๐Ÿ“ฃ SFM Streek Radio โ€“ Waar jou stem die natuur se toekoms vorm. ๐Ÿพ๐ŸŒŸ
9 Jan Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin๐ŸŒVan berge tot branders โ€“ die natuur roep, en ons luister! ๐ŸŒฟ 13 November 2025

Vanoggend gesels Fred weer oor die jongste ontwikkelings en veranderings in die omgewingswรชreld ๐ŸŒ ๐Ÿ˜ nuus oor die Bewarea Forum wat met die inisiatief van Mosselbaai Munisipaliteit tot stand gebring is. ๐Ÿฆ die kanker van renoster- en olifantstropery, ๐Ÿฆ en leeus in Namibiรซ wat oorleef in โ€™n barre woestynomgewing danksyโ€ฆ
13 Nov 14 min

LOERIEFEES 2025 - Laerskool George Suid - 27 Oktober 2025

๐Ÿช‚๐Ÿ’ฅLOERIEFEES 2025 - Dis โ€™n Fees vir die Gemeenskap โ€“ en hierdie jaar kan jy selfs โ€™n MOTOR WEN! ๐Ÿš—๐Ÿ’จ ๐Ÿช‚ Veerlose vlerke - Juf Zani โ€“ Gr 4 juffrou en Juf Alphia- Gr 1 juffrou het kom vertel HOEKOM hulle gaan spring. Luister weer: Die SFM span is Saterdagโ€ฆ
27 Oct 12 min

Van Kus tot Kruin โ€“ Natuur Nuus van Oral! ๐Ÿฆ‰๐Ÿ‹ 23 Oktober 2025

๐ŸŒŠ๐Ÿš Van Kus tot Kruin โ€“ Natuur Nuus van Oral! ๐Ÿฆ‰๐Ÿ‹ Vanoggend op Kus tot Kruin bring ons vir jou vars nuus uit die natuurwรชreld: โœจ Drie uiltjies wat grootword in โ€™n blompot ๐ŸŒธ ๐Ÿšซ Die verbanning van bulgevegte in Mexico-Stad nรก 500 jaar ๐Ÿฆˆ Onwettige haaivangste aan ons eieโ€ฆ
23 Oct 16 min