Penryn hoofleiers ryg A's in

Loading player...
Penryn se 2024-matriekgroep het 'n 100%-slaagsyfer en 'n 98,5% baccalaureus-slaagsyfer behaal.
Hoofdogter- en seun Anna Phillips en Unam Sefani het elk sewe onderskeidings behaal. Anna is ook die enigste kandidaat in Mpumalanga wat bekroon is met die gesogte IEB Uitstaande Prestasie omdat sy binne die top 5% in ses of meer vakke behaal het.
Hulle kuier saam met die uitvoerende hoof, Mike Eisen, in die ateljee.
15 Jan 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pumas bly derde op Curriebeker-punteleer met een ronde oor

Die Griekwas bly steeds eerste op die Curriebeker-punteleer na hul 38-14 sege Vrydag oor die Airlink Pumas by Mbombela-stadion. Die Cheetahs wat ook 26 punte het is saam met die verdedigende kampioene reeds verseker van plekke in die halfeindronde. Hulle word gevolg deur die Pumas met 17 punte en die…
25 Aug 5 min

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min