LIFTKLUB | Ons gesels met Heather Van Staden

Loading player...
“Be the change you want to see in the world”, is the motto she lives by!
Heather van Staden n Graad R onderwyser van Irista Primary School, Sarepta, Kuils River wenner van die 2024 Onderwys Toekkenings vir Graad R!

Sy is selfversekerd en innoverend in haar benadering, en passievol daaroor om die leerders se natuurlike nuuskierigheid en kreatiwiteit te koester.
Sy berei nie net kreatiewe aktiwiteite in haar klaskamer voor nie, maar dit strek ook uit na die gemeenskap waar sy leerders toelaat om verby hul omstandighede te kyk, wat empatie en sensitiwiteit teenoor hul medemens aanmoedig.
15 Jan 2025 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Mike gesels met Lynette Beer

In die Maand van liefde gesels Mike met Lynette Beer oor hoe ons nie net op een dag moet fokus nie maar om meer intensioneel te wees om elke dag spesiaal te maak as n SPAN. Ons raak aan die 5 Liefdes tale en watter vrae om te vra om…
11 Feb 13 min

LIFTKLUB | Perimenopause

Mike & Rouchelle gesels met Candice Nichols oor die tekens en belangrikheid om te weet van die veranderings wat in jou liggaam plaasvind tydens Perimenopause
22 Oct 2025 16 min