Schalk Louw, portefeuljebestuurder by PSG Wealth en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Daar is kommer dat die sluiting van ArcelorMittal se fabrieke nie genoeg tyd aan motorvervaardigers sal gee om ooreenkomste met buitelandse staalvervaardigers te sluit nie. Renai Moothilal, uitvoerende hoof van Naacam, bespreek die bedryf se kommer.
Schalk Louw, portefeuljebestuurder by PSG Wealth gesels oor die regering se planne om staatsbeheerde maatskappye te noteer en Sasol se planne om sy chemiese besigheid weer op dreef te kry.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.