Internskap-wetgewing, belastingvoordeel nou van krag
Loading player...
Tydens die tertafellegging van die huidige beroting in Februarie verlede jaar, het die finansminister, Ipumbu Shiimi, die internskap belastingaansporing-program aangekondig. Dit wetgewing is bedoel om werkgewers verder aan te moedig om meer interns in diens te neem. Die program sal na raming die regering 126 miljoen Namibiese dollar kos. Die wetgewing is van krag en in nou amptelik in die staatskoerant gepubliseer. Minister Shiimi het die wetgewing so uiteengesit.