"Nuus" en die lewe in Suid Afrika - het die lewe goedkoop geword?

Loading player...
Jannie Pelser en gaste: Prof Hein Willemse, Prof Theo Venter, Prof Antonie van Niewkerk gesels oor die uitdagings wat "nuus" in vandag se tyd het. Koerante word nie meer gedruk nie en sosiale media maak dit ook moeilik om te bepaal wat is ware nuus en wat is nie?

Tans in die nuus: Stilfontein Myn & onwettige bedrywighede van Zama Zamas.

Het die lewe in Suid-Afrika goedkoop geword?
22 Jan Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Die "Trump" faktor

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Lindie Koorts, Dr. Oscar van Heerden en Dr. Pieter Mulder oor die samestelling van die Suid-Afrikaanse afvaardiging en die "Trump" faktor
28 May 53 min

Die Midde Ooste...

Jannie Pelser en gaste, Sarah Oosthuizen, Riaan de Villiers en Marthie Momberg gesels oor die Midde Ooste.
21 May 53 min

Suid-Afrika: 'n Land van geleenthede en uitdagings

Jannie Pelser gesels vandag in Perspektief met Dawie Jacobs, Prof Christo van der Rheede en Barend Lagrange oor die tema: Suid Afrika - 'n land van geleenthede en uitdagings of dalk verleenthede?
14 May 49 min

80 jaar na die 2de Wêreld oorlog

Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenhage en Gert van der Westhuizen oor die tema: 80 jaar sedert die 2de Wêreld Oorlog
7 May 53 min