Wanatu in Afrikaans

Loading player...
Wanatu is die eerste Afrikaanse e-vervoerdiens en is verlede jaar gestig. Judith van der Walt, die uitvoerende hoof van Wanatu, gesels oor wat hulle dienste uniek maak.
21 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min