Gesondheidsake: 🧐Waar kom hierdie gejaagde lewe vandaan? 22 Januarie 2025

Loading player...
🌟 2025: 'n Jaar van Nuwe Prioriteite en Gesonde Gewoontes! 🌟
Welkom by die eerste GESONDHEIDSAKE episode van 2025! 🕰️ Vandag gesels Danny en Gerda oor iets wat baie van ons al oorweeg het: hoe ons ons tyd in die nuwe jaar anders kan spandeer.
🧐 Waar kom hierdie gejaagde lewe vandaan? Gerda deel insig oor hoe moderne tegnologie en ons besige samelewing ons gesondheid en lewenstyl beïnvloed – en hoe ons dalk kan terugkeer na eenvoudiger, gesonder gewoontes. Weet jy dat mense voor die era van horlosies en gloeilampe gemiddeld 11 ure per nag geslaap het? Nou kry ons gemiddeld net 7 ure! 😴
Gevoel dat jy dalk oorwerk en oorhaastig is? Ontdek hoe jou liggaam, siel en gees deur hierdie moderne "haas" beïnvloed word. 🧘‍♀️✨
🎧 Skakel in, luister en leer hoe om gesonder besluite in 2025 te maak! #TydBestuur #SFMGesondheidsake
23 Jan 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🌿Oud word is nie ’n siekte nie 🌿 - 28 Januarie 2026

In vandag se Gesondheidsake-gesprek gesels Gerda oor hoekom ligter slaap, ’n bietjie meer onvasheid op jou voete en liggaamspyne deel kan wees van die normale en natuurlike verouderingsproses – en hoekom dit nie noodwendig siekte beteken nie. 👉 Ons kyk ook na algemene bekommernisse soos cholesterol en bloeddruk by ouer…
28 Jan 15 min

Gesondheidsake: “Death starts in our legs” 🦵🦴 24 Desember 2025

🦵🦴Wat beteken dié gesegde regtig – en hoekom is jou bene en spiere só belangrik vir langtermyn gesondheid? Gerda gesels meer hieroor: 🔹 Wat “Death starts in our legs” werklik impliseer 🔹 Die natuurlike afname in beendigtheid ná 30 🔹 Leefstylaanpassings wat help om bene en spiere sterk te hou…
31 Dec 2025 14 min

Gesondheidsake: Gewigsverlies spuite - 31 Desember 2025

🎧 Gesondheidsake | Gewigsverlies spuite Dis Oujaarsdag – en die wêreld gons oor gewigsverlies-inspuitings. In hierdie Gesondheidsake inset gesels Gerda eerlik en prakties oor Tirzepatide en Semaglutide – wat dit doen, watter risiko’s daar is, en wat mense móét weet voordat hulle begin. 🔹 Wat maak hierdie inspuitings so gewild?…
31 Dec 2025 16 min

Gesondheidsake: Behandel jy heeltyd net die simptome? 07 Januarie 2026

Behandel jy heeltyd net die simptome – of spreek jy die werklike probleem aan? In Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom ons liggaam vroeg reeds waarskuwings gee – en hoekom ons dit so maklik ignoreer. 🔹 Hoekom “quick fixes” nie altyd die antwoord is nie…
13 Jan 11 min