LIFTKLUB | Ons gesels met Skoolhoof van Jan Van Riebeeck Hoërskool, Pieter Rademeyer.

Loading player...
Daar is sommer al vroeg die jaar n paar dinge wat die tonge los het en nie net oorsee nie maar die dinge gebeur hier onder ons neus.
"Ons is Trots dat Hoërskool Jan van Riebeeck vanaf 15 Januarie 2025 n selfoon vrye kampus is.
"Ons sien daarna uit dat ons leerders weer sonder enige onnodige afleidings hul skooldag ten volle kan geniet!"

Vandag gesels ons met Skoolhoof van Jan Van Riebeeck Hoërskool, Pieter Rademeyer oor die rede vir die besluit en ook die reaksie van hierdie besluit.
22 Jan 2025 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Liftklub gesels met Tony Rorie & Rainer Boshoff oor Men and Ladies of Honor

Tony Rorie is the founder of the award winning Men of Honor & Ladies of Honor character education programs. He started the organization in 2003 while working as a principal at an High-risk school in Dallas, Texas. with one Mission - The youth mentoring initiative focuses on instilling character, integrity,…
4 Sep 13 min

Die Liftklub gesels met Pieter Coetze (Three Piet)

Die Liftklub gesels met Three Piet soos hy bekend staan na sy merkwaardige prestasies tydens die Statebond Spele in Glasgow nadat hy nie net 3 Goue medaljes verower het nie MAAR ook 3 nuwe statebond Spele rekord opgestel het in die 50m, 100m & 200m Rugslag
17 Aug 16 min

SKOLEKLUB | Mike & Anja gesels met Lexi Botha

25 Lande, MAAR Suid-Afrika & Hoërskool Strand Graad 12 leerder, Lexi Botha skop stof in hulle oë! Sy kom deel haar passie(s) en drome met Die Liftklub en ons vier haar merkwaardige prestasies wat sy behaal het tydens die Dance Star World Dance Masters in Kroasië!
13 Aug 10 min

Mike gesles met Springbok legende Danie Gerber

Springbok legende en C2M Ambassadeur kom gesels oor sy tyd as Springbok speler, sy taaiste teenstander, sy passie om betrokke te wees by die volgende generasie spelers en oor die betrokkenheid van C2M by die interskole tussen Stellenberg & Durbanville
23 Jul 17 min