Kus tot Kruin: Die Gouritz Cluster Biosphere Reserve - 23 Januarie 2025

Loading player...
๐ŸŒฟFred gesels met Antonnet Botha.๐ŸŒฟ Sy gesels oor die ongelooflike inisiatiewe van die G.C.B.R. (Gouritz Cluster Biosphere Reserve) wat daarop gemik is om die balans tussen Natuur en Mens te handhaaf. Leer hoe ons met respek en begrip saam kan leef tot voordeel van beide โ€“ vir nou รฉn vir die toekoms. ๐ŸŒฟ
๐Ÿ“ป Skakel in op **SFM Streek RADIO** elke Donderdag om 11h30 vir jou dosis bewaring. Luister gerus weer na hierdie gesprek:
#NatuurBewaring #GCBR #SFMStreekRadio
24 Jan 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: ๐Ÿ› WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! ๐ŸŒฟ 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: ๐ŸŒฑ Leaf miners ๐Ÿ› Loopers & semi-loopersโ€ฆ
9 Jul 12 min

Kus tot kruin ๐ŸŒ Meer as Net Opruim: Die Werklikheid van Omgewingsrampe - 9 Julie 2026

Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies. ๐ŸŽ™๏ธ Hulle gesels oor: โš ๏ธ Biomassa- en karkasbestuur nรก rampe ๐ŸŒŠ Gevaarlike goedere wat nรก vloede op ons strande uitspoel ๐ŸŒฑ Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing Hierdie is sake watโ€ฆ
9 Jul 15 min

๐ŸŽง๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Van Grootpoot tot Robbe โ€“ die natuur hou ons aan die praat! ๐ŸŒŠ๐Ÿพ 02 Julie 2026

Wat gebeur tans langs ons kus en elders in Suid-Afrika? ๐ŸŒ ๐ŸŽ™๏ธ Fred bring weer 'n interessante oorsig van die jongste gebeure, nuus en bewaringsake. ๐ŸŒŠ Die COGIA-stranding by Midbrak. ๐ŸŒฟ Plantesmokkel by Kariega. ๐Ÿฆญ Waarom robbe in Kalkbaai so maer is โ€“ en wat die oorsake en gevolge daarvanโ€ฆ
5 Jul 16 min

๐ŸŒโœˆ๏ธ PROMOSIE: Rev jou Toere! ๐Ÿ“… ๐Ÿฆ - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereรซl is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. ๐ŸŒ Opkomende Toer:โ€ฆ
29 Jun 15 min