Ons gesels oor `n baie belangrike tema: Vergifnis. Die verlies van haar Ma, die verwyte teenoor mense wat sy gevoel het, het `n aandeel daarin gehad, en dan die vryheid wat vergifnis bring.
Ek en Karen gesels oor `n baie belangrike onderwerp: how to stop human trafficking in the 21ste century. En dit alles begin met bewusmaking en voorkoming. Bly ingeskakel vir hierdie belangrike gesprek wat so relevant is in die tyd waarin ons lewe.
Heleen gesels haar groot passie, gebedsbediening Mothers Who Care. Ons gesels oor hoe gebed, ons harte as bidders verander, en hoe om strategies te bid uit die Woord.
In hierdie episode gesels ek en Isabel oor verlies en genesing. Die verlies aan hulle plaas, die verlies aan haar geliefde Mamma, en ook haar en haar man se pad met infertiliteit. Wat `n inspirerende getuienis.
Ek gesels met Isabel Olivier, eienaar van die besigheid Kleine Krummels. Sy vertel oor haar grootword jare op die plaas, haar liefde vir kosmaak, drome om `n sjef te word, en hoe Kleine Krummels ontstaan het. In alles sien sy die Here se hand in haar lewe.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.