Die avokadopeerseisoen sal die tekort aanspreek

Loading player...
Derek Donkin, bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Subtropiese Kwekersvereniging (Subtrop), deel sy insigte oor die huidige avokado-tekort.
24 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kleinhandelaars maak groot geld

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor Lewis en Mr. Price se finansiële resultate.
20 Nov 11AM 5 min