Erediens - 26 Januarie 2025

Loading player...
Prediker: Nadia Muller
Teks: Psalm 19

Psalm 19 is ’n bekende Psalm wat soveel diep en mooi waarhede bevat. Om hierdie Psalm se boodskap ten volle te verstaan, delf ons dieper in die poësie van dié Psalm.

Dit sal ons help om die wonderlike prentjie wat hierdie Psalm van God skets – as die Een wat alles insluit, alles weet, en almal ken – nog dieper te verstaan.
26 Jan Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Erediens - 18 Mei 2025

Prediker: Nadia Muller Tema: From thanksgiving to thanksliving Teks: 1 Tess. 5:16–22; Ps. 148 Ons leer ons kinders om dankie te sê. Ons sê dankie as ons iets ontvang het of iemand iets vir ons gedoen het. Maar wat as ons leef in dankbaarheid? Hoe sal ons anders begin leef…
18 May 34 min