Gesondheidsake: Hoe spandeer jy jou tyd? 29 Januarie 2025

Loading player...
⏳ Voortsetting: Hoe spandeer jy jou tyd?
Verlede week het Danny en Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos gesels oor ons gejaagde lewe en hoe moderne tegnologie ons gesondheid beïnvloed. Hierdie week gaan die gesprek voort!
Hoe kan ons terugkeer na eenvoudiger, gesonder gewoontes?🤔
Voel jy oorwerk en oorhaastig? Kom luister saam en ontdek hoe jy balans kan herstel! Luister gerus weer🔊👇:
29 Jan 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

🎙️ Gesondheidsake | Parasiete & Biofilms - 30 September 2026

🎙️ Vandag gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek verder oor parasiete en kyk ons onder meer na: 🦠 Wat presies is ’n parasiet-biofilm en waarom kan dit behandeling bemoeilik? 🔬 Hoe word moontlike parasiete met ’n F-skandering ondersoek? 🌙 Is daar ’n verband tussen parasiete en simptome wat…
30 Sep 18 min

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min