Die JSE en die rand reageer positief op die rentekoersbesluit

Loading player...
Henco Kruger gesels oor wat vandag op die beurs gebeur het, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die JSE en die rand se reaksie op vandag se rentekoersbesluit.
30 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21
22 May 12PM 6 min