Honderde miljoene op spel oor onteieningswet

Loading player...
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het aangekondig dat hy toekomstige befondsing aan Suid-Afrika sal sny totdat 'n volledige ondersoek oor die land se grondonteieningsbeleid voltooi is. Jaco Kleynhans van die Solidariteit-beweging vertel dat dit 'n verlies van tot $600 miljoen per jaar kan behels.
3 Feb 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min